Geelhout/Imbuia 6 sitplek eetkamer stel - Jan Kempdorp

Friday, 6 April 2018

Item details

City: Jan Kempdorp, Northern Cape
Offer type: Sell
Price: R 15,000

Contacts

Contact name Braam
Phone 0765526754

Item description

Baie goed opgepaste 6 sitplek geelhout/Imbuia eetkamerstel te koop. My ouers het na meenthuis verhuis en stel pas nie daar in nie. Stel staan in Groot Marico (Skuinsdrift) Prys onderhandelbaar en aflewering kan gereel word.
Mark as scam